YOUR CART
- No products in the cart.
Subtotal:
R0.00
BEST SELLING PRODUCTS
email us| Contact
A5, 56p.
R130.00
Talle van Ligspoor se gedigte word op grond van jeug- en militêre herinneringe én verwante fiktiwiteite, noodwendig die draers van ’n gespierde idioom waarmee sensitiewe lesers o.a. weens geloofsredes, dalk ongemak kan hê.
Volgens die outeur wat kort voor sy weermagtyd tot geloof gekom het, is die uitbeeld van manlike subkultuur- e.a. brutaliteite, nie ’n belydenis van persoonlike oortuigings nie, maar van die profaniteitsmilieu wat ’n onderliggende en jong Christenskap sublimerend deurworstel.