YOUR CART
- No products in the cart.
Subtotal:
R0.00
BEST SELLING PRODUCTS
email us| Contact
A5, 196p.
R120.00
’n Buiteaardse ruimteverkenner uit ’n volmaakte wêreld, oortree die reël om nooit met die aarde kontak te maak nie. Sy onsterflikheid word in ’n pynlike proses weggebrand en hy moet ’n aardse mens word. Elana, ’n jong dokter, laai hom in die stormnag op en versorg hom. Sy noem hom Leo, want hy het die reg op sy naam verbeur. Hierdie is die verhaal van hulle groeiende liefde.