YOUR CART
- No products in the cart.
Subtotal:
R0.00
BEST SELLING PRODUCTS
email us| Contact
A5, 266p. LEEF JOU WAARDE is deur verskeie skrywers in dagstukvorm geskryf en verwerk en saamgestel deur Driekie Grobler.
R140.00
Besef jy hoe kosbaar en waardevol jy as mens is? Dat daar net één van jou op hierdie hele aarde is en dat jy sekere waardes en kwaliteite ontvang het wat net jý kan ontwikkel?
Die waarde van jou lewe word bepaal deur dié EEN wat jy toelaat om op jou lewenstroon te sit.
As dit God is, is jy ’n Koningskind en meer werd as al die skatte op aarde. Hy gee aan jou die outoriteit om oor alles (hier op aarde) te heers.
Nooit hoef jy jou kop in skaamte of minderwaardigheid te laat sak nie. Jy kan die lewe vierkantig in die oë kyk en jou volle potensiaal bereik.
LEEF JOU WAARDE is deur verskeie skrywers in dagstukvorm geskryf en verwerk en saamgestel deur Driekie Grobler.Besef jy hoe kosbaar en waardevol jy as mens is? Dat daar net één van jou op hierdie hele aarde is en dat jy sekere waardes en kwaliteite ontvang het wat net jý kan ontwikkel?
Die waarde van jou lewe word bepaal deur dié EEN wat jy toelaat om op jou lewenstroon te sit.
As dit God is, is jy ’n Koningskind en meer werd as al die skatte op aarde. Hy gee aan jou die outoriteit om oor alles (hier op aarde) te heers.
Nooit hoef jy jou kop in skaamte of minderwaardigheid te laat sak nie. Jy kan die lewe vierkantig in die oë kyk en jou volle potensiaal bereik.
LEEF JOU WAARDE is deur verskeie skrywers in dagstukvorm geskryf en verwerk en saamgestel deur Driekie Grobler.