haguefirehouse.com deneme bonusu deneme bonusu veren siteler deneme bonusu veren siteler
e-sporhaber.com
antalya escort bayan
alanya escort
korku filmleri
escort istanbul
Deneme bonusu veren siteler Deneme bonusu veren siteler Deneme bonusu veren siteler Deneme bonusu veren siteler Deneme bonusu veren siteler
deneme bonusu veren siteler
matadorbet giriş
bahis siteleri
www sex in marathi

email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

Kompas – Wynand du Toit

A5, 314p.

R340.00

Uithou en aanhou.  Vasbyt!

Dit was menige jong soldaat se droom om ‘n operateur in die Suid-Afrikaanse Spesiale Magte te word.  Dit was egter nie elkeen beskore nie, maar slegs daardie klein persentasie van manne wat instaat was om diep in die reserwes te delf en wat die sielkundige uitdaging van aanhou en aanhou kon oorkom.

Die karakters van Soldaat en Kaplyn wil deel van hierdie elite word.  Beleef hul beproewings en swaarkry, die genadeloosheid van die Recce instrukteurs tot by die ontnugtering dat die keuring en opleiding makliker was as die uitvoering van die meeste van hul operasies.

Die lief en leed van kaptein Christo Koch en sy makkers speel af by 4 Verkenningsregiment in Langebaan, en beloof om die leser op ‘n interessante reis deur die harde opleiding en uitdagende operasies van die groepie Recces te neem.

Die skrywer was self ‘n operateur in 4 Verkenningsregiment tot en met sy gevangeneming in Angola tydens operasie Argon.