YOUR CART
- No products in the cart.
Subtotal:
R0.00
BEST SELLING PRODUCTS
email us| Contact
A5, 142p.
R150.00
Karoodraad vertel die verhaal van “Jan Kieran” – ’n Draadspanner in die Loxton Karoo distrik, sy onmiddellike omgewing, sy wedervaringe, sy stryd met sy kerk en ook met sy Skepper, sy komiese, komieklike eskapades met van die ander werksmense. Sy eensame, dog volkleur lewe, vol van kwinkslae word weerspieël in hierdie werk.