Jou lyf is joune : Nico Allers
A5, 131p.
R160.00
ʼn Praktiese gids tot beter gesondheid.
Word jou gesondheid bedreig deur naderkruipende kroniese siektes (suikersiekte, hoë bloeddruk, ens) en is jou ‘gesondheidsverhaal’ ʼn sukkelende storie? Met toenemende styging in mediese koste in Suid-Afrika, het selfsorg en die beheer neem van jou eie gesondheid ʼn noodsaaklikheid geword. Wees die skrywer en regisseur van jou eie ‘gesondheidsverhaal’ en nie net ʼn speler daarin nie ! Die boek is saamgestel as ‘n praktiese handleiding om jou te help om gesondheidsvraelyste, refleksie-oefeninge en metingstegnieke effektief te gebruik en die nuutste mediese navorsing en belangrike gesondheidsinligting te vestaan en toe te pas.
Jou lyf is joune. Vertrou jouself daarmee !