YOUR CART
- No products in the cart.
Subtotal:
R0.00
BEST SELLING PRODUCTS
email us| Contact
A5, 48p. Volkleur
R200.00
Stukkies onthou van ʼn reis in 2010 – Vir almal wat die Bybel liefhet is daar een of ander verbintenis met Israel en Jerusalem hoewel dit net bestaan in die tydskapsules van ons begripsraamwerk. Selfs die eeue tussen die Ou Testament en Nuwe Testamentiese tye is in ons denke min of meer geïntegreerd. Dis hoekom ʼn besoek aan die land Israel so verrassend en soms ontnugterend is. As jy mooi met jou hart luister sal jy dalk in die bundel eggo’s uit vergange se dae en vandag se realiteite verneem…