YOUR CART
- No products in the cart.
Subtotal:
R0.00
BEST SELLING PRODUCTS
email us| Contact
A5, 582p.
R380.00
VIER-HONDERD-EN-90
sewentig maal sewe
sal ons die wang móét draai
ons onmag besef
voor die haan vir oulaas kraai
lente somer herfs en winter
seisoene wat ons lewe tooi
wind water vuur en grond
die chaos van ons bestaan –
die hand teen die muur
méne méne tékel ufarsin
het dit reeds vir ons vertaal:
staan dan vas
op dié kronkelpad
uit rots vir ons
op Kruishout vasgeslaan
©Anzé Bezidenhout