YOUR CART
- No products in the cart.
Subtotal:
R0.00
BEST SELLING PRODUCTS
email us| Contact
A5, 36p. HARDEBAND Volkleur
R180.00
Dit is heeltemal normaal vir klein eiertjies (en mensies) om skrikkerig te wees om na die tandarts te gaan. Hoender, die eienaardige eier, was ook bang… só bang dat hy gedink het hy gaan in ʼn ommelet verander! Hy vertel graag wat hy gesien en geleer het. As jy weet wat vir jou wag, is die onsekerheid bietjie minder. En wie weet… miskien wil jy ook ʼn mielie-en-wurmskommel gaan drink na die tyd…