email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

Hartsnare : Driekie Grobler

A5, 166p.

SKU: 978-1-920527-96-9 Categories: ,

R110.00

Met hierdie debuut-bundel verras Driekie die leser met ‘n verskeidenheid van 100 sielvolle gedigte en hartsgedagtes, wat ‘n wye spektrum dek. Haar insig en mensekennis word weerspieël in die fyn aanvoeling en waarnemingsvermoë waarmee sy moeilike en sensitiewe sake aanspreek. Die leser word telkens verras en beslis geïnspireer. Van haar skryfwerk, kort stories en rubrieke, het al in verskeie tydskrifte verskyn.

Alhoewel sy ‘n ervare boekhoudster is, het haar hart nog altyd by skryf en mense gelê. Sy het ‘n diploma verwerf in Christelike berading en verskeie kursusse deurloop om met dowes en gebrokenes van hart en siel te kan deel en werk. Deur die jare was sy ook aktief betrokke by kinder-, jeug-, volwasse- en dowe-bediening. Haar betrokkenheid by Lewensverryking Seminare en Woord-in-Aksie vrouekampe as groepleier en berader, het haar wyd bekend en bemind gemaak.

Hierdie bundel is vir haar ‘n droom wat waar word. Haar skrywersbaba wat sy wil troetel en uitbou tot hoër hoogtes. Dit is ook vir haar ‘n voorreg en eer om ‘n bydrae te kan lewer tot die uitbouing en bevordering van ons pragtige taal.

0