Handdruk van die dood : Friedel Hansen
A5, 256p.
R200.00
Agter die vooraansig van ‘n legend…
Dertig jaar gelede het ‘n terloopse opmerking in ‘n radio-onderhoud vir omroeper Friedel Hansen ‘n leidraad na die ware karakter van Eugène Nielen Marais – volksdigter, natuurwetenskaplike, wêreldburger – gegee.
Die Handdruk van die Dood plaas Eugène Marais waar hy hoort: as ‘n eiesoortige produk van sy tyd en die wêreld waarin hy geleef het. Hierdie boek is ‘n onbevange, eerlike en tog deernisvolle ondersoek na die ware aard van ‘n onvolkome genie.