email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

Goue Skape – Willem Pretorius

A5PB, 82p.

SKU: ISBN: 978-1-991212-93-1 Categories: ,

R110.00

Hierdie storie is so oud, so enigmaties, gehul in wonder en misterie, dat min dit vind en baie verbystrompel op pad na nêrens of êrens.

Oom Bester het nooit gesoek na ʼn beter lewe nie, totdat ʼn vreemdeling vir hom iets nuuts kom aanbied. Hierdie gebaar sit ʼn soektog op tou wat maak dat ʼn ou storie werklikheid word en net geglo kan word as dit in lewende lywe beleef word. Die skrywer nooi jou uit om in die eenvoud van Afrikaans en die opregtheid van die mense van Suid-Afrika, deur ʼn landskap van avontuur in die natuur saam te kom soek na ʼn lewe wat oorloop van lewe.

Hierdie storie is vir elke soekende hart wat smag om ʼn ewige storie na te laat. ʼn Storie wat spreek van vergifnis, liefde en vernuwing. Tussen hierdie bladsye sal jy die inspirasie vind om jou eie storie van oorvloed te lewe. Kom reis saam en vind die man met die swart hare.

0