email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

Godin van diamante : Magda Small

A5, 258p.

SKU: 978-0-620-53462-8 Categories: ,

R140.00

Ruaan Minnaar, oud soldaat, van die spesiale magte, gaan kruip op sy plaas in die Laeveld weg. Na sy jare diens in die weermag wil hy net daar bly soos ‘n kluisenaar, hy pla niemand nie en almal moet hom net uitlos. Sy vriend Kobus het egter ander planne, Hy vra Ruaan se hulp met ‘n saak waaraan hy werk. ‘n Klomp meisies het verdwyn en Kobus vermoed hulle word uit die land gesmokkel. Wat word van hulle en waarvoor word hulle gebruik? Gaan Ruaan hom help en waar pas die Madam met die rooi hare, in die prentjie?

0