email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

Godgegewe Genade : Weila-Marie Strydom

A5, 382p.

SKU: 978-1-920527-24-2 Categories: ,

R180.00

Godgegewe genade is ‘n dagboek waarin Weila-Marie slaag om deur alledaagse voorbeelde God se veelkleurige genade nuut en vars aan elke leser oor te dra. Sy deel van haar persoonlike ervarings as ma en beroepsvrou in hierdie dagstukkies, soms op humoristiese wyse en ander kere vanuit haar worstelinge met die lewe. Hierdie sal vir elke leser, jonk en oud, enkellopend sowel as paartjies wonderlike pitkos vir elke dag wees. Hierdie dagboek laat jou God se veelkleurige genade elke dag ervaar te midde van ‘n uitdagende lewe.

0