email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

geskoei : Johan Murray

A5, 61p.

SKU: 978-1-928405-39-9 Categories: ,

R120.00

Johan Rabie Murray se eerste besoek aan die Woordfees op Stellenbosch in 2012 kry hom op 73 vir die eerste keer as digter aan die praat in skoei. Gebore in die Paarl, met ’n BA (Hons) in Afrikaans-Nederlands in 1966 van die US, word hy taalwerker by koerante en uitgewers. Ná ’n MA in kliniese sielkunde aan die RAU (nou UJ) loop hy weer ’n ander pad. Hy woon op Groot-Brakrivier.

0