email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

Geheim van die Berge – Paul Els

A5, 161p.

SKU: ISBN: 978-1-7764811-6-3 Categories: ,

R145.00

Die wonderbaarlike area rondom die Thukelarivier in Natal bewaar diep geheime wat nog nooit vertel is nie. Selfs die tokolosie-storie het vermoedelik sy oorsprong in daardie berge.

Die area was die tuiste van vele swart stamme, waarvan baie gekoppel was aan die koninkryk van Shaka Zoeloe. Hierdie storie handel oor gebeure wat plaas vind op die familieplaas in die berge van KwaZulu-Natal en die boerefamilie wat oor baie geslagte heen vreemde ervarings beleef.

0