YOUR CART
- No products in the cart.
Subtotal:
R0.00
BEST SELLING PRODUCTS
email us| Contact
A5, 66p. Met kleur fotos.
R190.00
Baie keer in ’n mens se lewe bevind jy jouself op plekke waar jy nooit kon droom jy sal wees nie. Op daardie plek is jy vol vrae en geen antwoorde nie. Ek myself was op so ’n plek en die skryf van die gedigte het gehelp met die emosies wat in my binneste gebroei het.
Ek vertrou dat jy wanneer jy die bundel lees ook vir elke emosie in jou binneste berusting, vrede en hoop sal vind. Bo alles gee die bundel ten alle tye eer aan God want dis juis met Jesus wat jy die pad kan stap!