YOUR CART
- No products in the cart.
Subtotal:
R0.00
BEST SELLING PRODUCTS
email us| Contact
A5, 132p.
R90.00
Die naam van die boek “Gedenk jul Voorgangers” kom uit Hebreërs 13:7: “Gedenk julle voorgangers wat die woord van God aan julle verkondig het; aanskou die uiteinde van hulle lewenswandel en volg hulle geloof na.”
Die Bybel moedig ons aan om die voorbeeld van geestelike leiers en ander geloofshelde na te volg. Veral hulle wat die geestelike wedloop goed gehardloop het. Ons grootste voorbeeld is Jesus Christus, Hebreërs 12:1-2, maar ook al die ander geloofshelde van Hebreërs 11. Ook die mense waarvan hierdie boekie ons vertel is wonderlike voorbeelde om na te volg.
Hull was en is steeds voorbeelde van hoe God in mense, maar ook deur mense werk. Ja, hulle is voorbeelde van hoe ons God moet dien en Hom welbehaaglik moet lewe.
Vir die wat erns wil maak met hul geestelike lewe en hulle verhouding met Jesus Christus bied hierdie boekie baie stof tot nadenke!