YOUR CART
- No products in the cart.
Subtotal:
R0.00
BEST SELLING PRODUCTS
email us| Contact
A5, 109p.
R80.00
Het jy al seergekry in ʼn kerk? As jou antwoord op hierdie vraag, “Nee” is, is jy een van die gelukkiges.
Hebreërs 10:25 sê dat ons nie van die kerk moet weg bly nie. Ons behoort mekaar eerder aan te moedig om soontoe te gaan. Maar wat as kerk juis die laaste plek is waar jy wil wees?
Ek het na baie leraars en lidmate se mooi kerkstories en rillers geluister. Al hierdie stories het saam die “ek en kerk” verhaal van Christen van Niekerk geword. Miskien kan jy ook met arme Christen identifiseer?
God het die pragtige gelykenis geïnspireer, waarin die kerk met ʼn lughawe vergelyk word. Vliegtuie en lidmate, Jesus en landingstroke, en God in die Beheertoring.
Hierdie boek sluit af met die hoofstuk “Ek en kerk” waarin God aan die Woord is. Hier vertel Hy ons wat Sy opinie oor die kerk is.
My gebed is dat elke leser gelaat sal word met meer liefde en vergifnis, vir mekaar en die kerk.