YOUR CART
- No products in the cart.
Subtotal:
R0.00
BEST SELLING PRODUCTS
email us| Contact
A5, 112p.
R150.00
Dusketyd huisves meer resente gedigte van die outeur en, soos die titel aandui, fokus die gedigte hoofsaaklik op die deurleefde ervaringe en verwerking van die skemertyd van die lewe. Onder hierdie oorkoepelende tema kom die gedigte in vier verwante dele aan bod, naamlik dusketyd, vervlegte samehang, religie en hartstaal. In laasgenoemde verwoord die digter sy hartstogtelike liefde vir sy moedertaal; dit is daarom nie toevallig dat hierdie gedigte geskryf is om saam te val met die honderdste bestaansjaarviering van Afrikaans as amptelike taal nie.