YOUR CART
- No products in the cart.
Subtotal:
R0.00
BEST SELLING PRODUCTS
email us| Contact
A5, 104p.
R180.00
Gerhard Havenga is ’n reisiger in Christus, wat dít weergee wat die Heilige Gees met hom gedeel het in sy soeke na ’n dieper verhouding en ’n voller lewe in Christus sodat mede-reisigers in Christus Jesus daardeur kan baat vind in hul ontdekkingsreis na ’n groter openbaring van wie God waarlik is. Dat hul liefde vir God ten volle kan wees, want jy kan net werklik sê dat jy lief is vir God in Sy volheid wanneer jy Hom in Sy volheid ken!