YOUR CART
- No products in the cart.
Subtotal:
R0.00
BEST SELLING PRODUCTS
email us| Contact
A4, 266p. Met kleurblaaie.
R340.00
“Die Verste Sektor” is ‘n reis van herinnering aan ‘n gebied in Suider-Afrika, totaal onbekend by baie mense. Hier waar ‘n deel van die sogenaamde “bosoorlog” in die jare 1965 tot 1990 afgespeel het en bygedra het tot die vredesproses en onafhanklikheid van Namibië.
Dan was dáár ook legends gebore, en in besonder Oom Dirk (Kmdt) du Toit, ‘n voormalige boer van Hopefield. Die boek weergee die persoonlike gebeurtenisse en ervarings van mense wat daar woonagtig was en of met die gebied en sy mense bekend was.