email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

Die Prys van Geld – Wikus Venter

A5, 353p.

SKU: ISBN: 978-1-991245-70-0 Categories: ,

R220.00

Dis die laaste stuiptrekkings van die bosoorlog. Kaptein Heleen de Lange onderskep ‘n radioberig wat ernstige implikasies vir die voorgenome vredesonderhandelings inhou. Majoor Steve Smit se kompanie kry opdrag om ondersoek in te stel en raak in die suide van Angola by ‘n skermutseling betrokke met elemente wat glad nie deel van die oorlog was nie. Maande later onttrek die gewapende magte aan die oorlogsfront. Die terugkerende soldate moet hulle voete in die burgelike samelewing vind, maar die nadraai van die insident in suid-Angola het verrykende gevolge vir al die betrokkenes.

0