YOUR CART
- No products in the cart.
Subtotal:
R0.00
BEST SELLING PRODUCTS
email us| Contact
A5, 457p. Eeufeesgeskiedenis van die Afrikaner Broederbond en die Afrikanerbond 1918-2018
R290.00
Na die vernietiging van eiendom, kultuur, ekonomie en sy psige, in die afloop van die Anglo-Boereoorlog (1899 -1902) en 1e Wêreldoorlog (1914 – 1918) herrys die Afrikaner as ʼn gedugte gemeenskap aan die suidpunt van Afrika.
Die saakmakende rol wat die Afrikaner-Broederbond gespeel het om die heropbouproses te begin en te fasiliteer is later deur die Afrikanerbond voortgesit.
Werklikhede in die organisasie se 100-jarige bestaan word op ‘n nugtere wyse vir die leser aangebied en wanpersepsies word reggetrek
Openhartige en waarderende kritiek word in enkele onderhoude blootgelê
Niemand moet twyfel oor die doelstellings van die organisasie en sy lede se lojaliteit en verbintenis teenoor Suid Afrika nie.