YOUR CART
- No products in the cart.
Subtotal:
R0.00
BEST SELLING PRODUCTS
email us| Contact
A5, 106p.
R250.00
Hierdie boek handel oor die ervaring van kinders, hul kinderlike onskuld en hoe maklik hulle glo. Vertel stories van die blommeprag van Namakwaland vir die kinders wat nog self nie op so ʼn lang pad was nie, die eerste keer op ʼn vliegtuig, vakansie by die see en natuurlik ook lesse wat hulle speel-speel leer.