haguefirehouse.com deneme bonusu deneme bonusu veren siteler deneme bonusu veren siteler
e-sporhaber.com
antalya escort bayan
alanya escort
korku filmleri
escort istanbul
Deneme bonusu veren siteler Deneme bonusu veren siteler Deneme bonusu veren siteler Deneme bonusu veren siteler Deneme bonusu veren siteler
deneme bonusu veren siteler
matadorbet giriş
bahis siteleri
www sex in marathi

email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

Anderkant die Horison : Lizeth Taljaard

A5, 235p.

SKU: 978-0-620-85453-5 Categories: ,

R180.00

Lizelle Venter toer saam met haar verloofde en ouers op die spoor van hulle voorouers deur Engeland en later die Oos-Kaap. Die ontdekking van twee verweerde dagboeke en briewe lei daartoe dat die familie die omstandighede waarin hulle voorouers lewensveranderende keuses moes maak, beter begryp. Suzi en haar geliefdes bevind hulle in 1819 in die wurggreep van verarming. In ’n desperate poging op uitkoms besluit haar pa om as deel van Somerset se Emigrasie projek na die Kaap die Goeie Hoop te emigreer. Tydens die reis begin die geselskap besef dat die paradys wat aan hulle beloof is, slegs ’n skim op die horison is. Dit is hulle geloof in die Onsienlike en wedersydse onderskraging wat die reisigers aanspoor om hulle fokus te behou.

0