YOUR CART
- No products in the cart.
Subtotal:
R0.00
BEST SELLING PRODUCTS
email us| Contact
190×240, 246p.
R220.00
Het jy al ooit gewens dat jy jou lewe oor kan hê? Wel, jy kan nie. En alhoewel ‘n paar dalk mag sê: “Ek is tevrede met die keuses wat ek gemaak het en ek sal niks wil verander nie”, is die waarheid egter dat jy glad nie sou omgee indien dit tog moontlik sou wees om ‘n paar jaar van jou lewe oor te kon leef nie! Slegs omtrent 4% mense wat selfbemagtiging bestudeer het, het werklik hul lewens op merkwaardige wyses verbeter. Hierdie klein persentasie het ontdek dat dit nodig is om die verstand uit die pad te kry en dieper te soek! Hierdie mense het hulle dus nie laat vasvang deur slegs dit wat in die verstand alleen gebeur nie. Ons het VEEL meer as net ‘n briljante brein en positiewe denke nodig om ons drome te verwesenlik en gelukkig en gesond, SUKSESVOL in die hier en nou te lewe!