haguefirehouse.com deneme bonusu deneme bonusu veren siteler deneme bonusu veren siteler
e-sporhaber.com
antalya escort bayan
alanya escort
korku filmleri
escort istanbul
Deneme bonusu veren siteler Deneme bonusu veren siteler Deneme bonusu veren siteler Deneme bonusu veren siteler Deneme bonusu veren siteler
deneme bonusu veren siteler

email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

Van der Merwe: Daar is bloubloed in jou are – Wilma de Waal

Hardeband stel van 2 boeke: Deel 1 – 404p. Deel – 462p.

R1,200.00

Hierdie boek is saamgestel uit verskillende boeke, bronne en stories oor Van der Merwe’s.  Ek het rondgesnuffel in boeke, argiewe en biblioteke besoek, internet deur gewerk,  geluister na stories wat mense vertel van hulle Oupa’s en Ouma’s en die lewe op die plaas. Ek het saam gelag en ‘n traan gepik ook die swaarkry van die lewe en God se genade op ons lewens.

Die boek bevat inligting, foto’s en interessante verhale oor Van der Merwe’s van alle tye.  Ek het die meeste stories en artikels in hul oorspronklike vorm gehou, om eerbied te betoon aan duisende mense vir hulle opoffering en toegewydheid om die stories van ons mense aan my en jou te bring.  Dankie aan elke navorser en storieskrywer.  Gods rykste seën aan julle elkeen en die werk van jou hande. Mag God dit in stand hou en dit mense oor baie generasies, se lewens verryk en seën.

Hierdie boek bevat stories en foto’s oor al die Van der Merwes van toeka tot nou!  Daar is ook wonderlike, humoristiese stories van my Pa, Koos van der Merwe oor die mense wat hy op sy lewenspad ontmoet het en die verhale wat hy gehoor het.

Liewe leser, mag God jou ryklik seën deur hierdie boek. Mag jy Jesus raaklees in die lewens en stories van ons mense.  Mag hierdie boek jou laat verlang na die verlede en inspirasie en hoop gee vir die toekoms.

Tonne liefde en baie seën uit God se hand oor jou lewe. Ek seën jou in Jesus Naam. Amen.

0