haguefirehouse.com deneme bonusu deneme bonusu veren siteler deneme bonusu veren siteler
e-sporhaber.com
antalya escort bayan
alanya escort
korku filmleri
escort istanbul
Deneme bonusu veren siteler Deneme bonusu veren siteler Deneme bonusu veren siteler Deneme bonusu veren siteler Deneme bonusu veren siteler
deneme bonusu veren siteler
matadorbet giriş
bahis siteleri
www sex in marathi

email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

Toolbox vir Manne Nr. 2 – Jan Schoonraad

A5, 284p.

R150.00

Daar was ’n dag en datum toe my lewe tot stilstand gekom het, ek was planloos, hopeloos, diep ongelukkig, teleurgesteld in myself, en so te sê bankrot! Tot op hierdie dag het ek alles in die lewe probeer om suksesvol te wees, maar niks wou werk nie. Gedurende hierdie tydperk van my lewe het ek baie geld, amper my vrou en my lewe verloor. Die gebrek aan kennis, insig en wysheid het soveel hartseer in my lewe veroorsaak. Ek het nooit ’n handboek (“Tools”) vir die lewe ontvang nadat ek skool verlaat het nie, en ek het nie geweet wat my identiteit, roeping en doel in die lewe was nie.

Ek het nie geweet wat ek nie weet nie!

My heel laaste uitweg en wat ek nooit probeer het nie, was om my hele hart en lewe aan Jesus oor te gee. Na daardie dag het my hele lewe verander. In hierdie boek deel ek getuienisse en ware gebeure met die leser. Ek deel ook die “Tools” (beginsels) wat elke man nodig het in sy lewe om suksesvol te wees.