YOUR CART
- No products in the cart.
Subtotal:
R0.00
BEST SELLING PRODUCTS
email us| Contact
A5, 100p.
R80.00
Die opdrag is eenvoudig: “gaan maak dissipels van alle nasies”. Dit is ‘n opdrag vir die kerk, en die kerk is uniek geposisioneer om van dit ‘n sukses te maak. Wat sou die impak wees in ‘n sekulêre samelewing indien elke Christen hierdie mandaat uitleef? Hierdie boek se doel is om jou toe te rus om hierdie opdrag uit te leef.