T5 Tarzan en die juweel van Opar : Edgar Rice Burroughs
A5, 194p.
R130.00
In die vergete stad Opar staan die bloedbevlekte altaar van die Vlammende God bokant skatkamers vol goud wat bestem was vir die fabelagtige, verlore Atlantis. Hier droom La, die beeldskone hoë-priesteres, steeds van Tarzan, wat reeds een keer haar dolk ontwyk het. Sy word steeds omring deur die afgryslike priesters, wat sweer dat Tarzan nie weer sal ontsnap nie, want Tarzan keer terug na Opar, en hierdie keer wag hulle vir hom…