YOUR CART
- No products in the cart.
Subtotal:
R0.00
BEST SELLING PRODUCTS
email us| Contact
A5, 129p.
R120.00
Oordenkings van my hart
Alta Blomerus is ’n geordende pastor met ’n hart en passie om mense te help met innerlike genesing onder leiding van die Heilige Gees en is ook tans besig met haar BA graad in Pastorale Berading. Hierdie is haar eerste eie publikasie, maar sy is glad nie onbekend daarmee om te skryf nie. Sy was reeds medeskrywer van drie boeke en skryf daaglikse dagstukkies vir verskeie facebook blaaie. Sy tree ook op as spreker by konferensies en bedien op uitnodiging soos God haar lei.