YOUR CART
- No products in the cart.
Subtotal:
R0.00
BEST SELLING PRODUCTS
email us| Contact
A5, 78p.
R60.00
Die aanslae van die laaste jaar of twee was rof. Om dit te verwerk en telkens terug te bons, verg veerkrag. Maar daarvoor het mens ’n plek van tuiskoms nodig – waar jy kan rus en jou batterye kan laai, maar ook kan bou en groei.
Hierdie bundel se uitsonderlike rubrieke is so ’n tuiskoms. Nie net sal dit die leser toelaat om batterye te herlaai nie, dit sal hom/haar ook uitdaag om te dink en so aanspoor tot groei. Verskeie skrywers lewer bydraes hierin wat handel oor onderwerpe wat aktueel is – alledaagse gebeurtenisse en gevoelservaringe – dinge waarmee elke mens hom kan vereenselwig.