YOUR CART
- No products in the cart.
Subtotal:
R0.00
BEST SELLING PRODUCTS
email us| Contact
A5, 196p.
R140.00
Wanneer breek die eindtyd aan? Hierdie vraag is reeds tydens Jesus se lewe op aarde gevra. In “Opmars na die eindtyd” word die verskillende tekens waarop Jesus Sy dissipels gewys het, van naderby bekyk om te sien hoeveel van die tekens reeds vervul is. Die boek wys egter dat ons fokus op Jesus moet bly en dat die tekens ons moet bemoedig.