YOUR CART
- No products in the cart.
Subtotal:
R0.00
BEST SELLING PRODUCTS
email us| Contact
A5, 160p.
R165.00
’n Vreugde word weleens omgeskep in verdriet soos ’n lewenservaring soms is en dan in ’n bittere pyn verander, nooit op papier geskrywe word nie en maar in die doofpot gebêre word. Seerkry in die harde feite van die lewe, is moeilik om woorde vir te vind. ’n Pad moes gevind word en ’n persoonlike gevoel van verlange, van mens wees, moet in die asblik gegooi word. ’n Stryd moet gelewer word in liefde en behoud vir nog ’n onbekende binne haar wat warrelwinde aanwakker tot ’n finale stap. Hopelik mag hierdie skrywe van die lewenservaring nooit u pad kruis nie.