email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

My Self Matters Joernaal (Afr.) : Elizabeth Theunissen

A5, 213p.

R130.00

Om ‘n leier van jouself te word verg moed, veerkragtigheid en die vermoë om eerlik te wees met jouself oor jouself. Die MSM joernaal wil graag dié proses fasiliteer sodat jy jouself kan leer ken en waardeer. Dis die moeite werd omrede jou identiteit die posisie bepaal wat jy inneem en dit beïnvloed hoe jy jouself uitleef. Deur jouself te lei kan jy ook ander lei om betekenisvol te leef!

0