YOUR CART
- No products in the cart.
Subtotal:
R0.00
BEST SELLING PRODUCTS
email us| Contact
A5, 78p.
R180.00
In sy debuutboek My Getuienis deel Tony sy lewensverhaal in alle egtheid. Sy lewensverhaal het op die ou end sy perspektief oor verskeie sosiale kwessies verander – misdaad, geweld, verslawing en voorhuwelikse seks om ʼn paar te noem.
Sy nuwe perspektief is dat God ʼn plan met elkeen se lewe het, en dat ons geskiedenis – met al ons foute – van ons sterkter en beter mense maak. Ander kan daaruit leer, en My Getuienis is ʼn sterk voorbeeld daarvan.
Tony se verhaal herinner die leser aan die gelykenis van die goeie herder. ʼn Goeie herder sal nege-en-negentig skape los om een verlore skaap te gaan haal. So was Jesus ook vir Tony ʼn goeie Herder wat hom telkemale weer gaan haal het.
Vandag getuig hy van God se goedheid en guns in sy lewe.