YOUR CART
- No products in the cart.
Subtotal:
R0.00
BEST SELLING PRODUCTS
email us| Contact
A5, 255p.
R200.00
Die Grensoorlog het baie emosies losgeruk. Die nasleep van die intense smart, teleurstelling, pyn en verwyt is vandag nog met ons. Daarom is dit verblydend dat oudgeneraal Shai Mulder, behoudend en in vrede daar kon wegstap. Hierdie vrede het hy in sy geloof in die Almagtige God gevind. Hy het saamgeveg en saamgeworstel met vraagstukke waarop daar nie altyd antwoorde was nie, maar onwrikbaar bly glo in sy hemelse Vader. Vandag kan hy terugkyk op ’n veelbewoë tyd in ons geskiedenis en sê: “Ek het die goeie stryd gestry, en ek het oorwin, deur genade alleen.”