YOUR CART
- No products in the cart.
Subtotal:
R0.00
BEST SELLING PRODUCTS
email us| Contact
A5, 78p.
R130.00
Dis 1901, Lambertsbaai. Die Sybille lê op die rotse, gestrand. Wat sal die koms van hierdie skip vir die Burger-familie van die plaas Steenbokfontein inhou? ’n Stryd ontstaan tussen Boer en Ingelsman. Wie sal dan die fraaie Martjie se hand en liefde wen? Soms moet ’n mens ’n drastiese stap neem om te kry wat jou hart na smag. Die verhaal van Martjie en haar Ingelsman is ’n verhaal vol intrige.