YOUR CART
- No products in the cart.
Subtotal:
R0.00
BEST SELLING PRODUCTS
email us| Contact
A5, 106 p.
R170.00
Lenie is ʼn arbeidsterapeut met meer as 20 jaar se ondervinding in praktyk. Sy studeer verder in Teologie en is vir 5 jaar voltyds in die bediening. Sy het meer as 35 jaar se ondervinding in alle aspekte van kinderkerk. Sy geniet dit steeds om met kinders te werk as Christelike Berader.
Hierdie boekie is spesifiek geskryf om kinders te help met emosies en sal kinders se emosionele rypheid bevorder. Die stories het ʼn sterk Christelike karakter en is eg Suid-Afrikaans.