YOUR CART
- No products in the cart.
Subtotal:
R0.00
BEST SELLING PRODUCTS
email us| Contact
A5, 174p.
R150.00
Soos die titel aandui, bevat hierdie bundel kort sketse en vertellings van uiteenlopende aard – humoristiese, tong-in-die-kies-vertellings en daarnaas sketse met ’n ernstiger aanslag. Die meeste vertellings is weergawes van persoonlike, deurleefdeervarings oor baie jare; ander weer is bygewerkte oorvertellings van kennisse se lewenservarings. ʼn Verskeidenheid temas kom in hierdie kortkuns aan bod: mense en menswees, verhoudinge, die natuur en seisoene, grootword en die groeiproses, reiservaringe en ontdekkings.