YOUR CART
- No products in the cart.
Subtotal:
R0.00
BEST SELLING PRODUCTS
email us| Contact
A5, 297p.
R230.00
Die onderskeid tussen om te konkel en om opreg vir die toekoms te beplan word grys as emosie bygesleep word. Konkelspel is ’n “bildungsroman” wat afspeel teen die agtergrond van die Anglo-Boereoorlog. Die jong Lukas vind hom in ’n situasie waar hy genoodsaak word om op te staan vir sy geboortereg. ’n Gekonkel tussen mense wat hy moes vertrou plaas struikelblokke op sy pad maar namate hy ouer en wyser word ontwikkel hy die vermoë om aan hierdie konkelspel deel te neem.
Hoewel dit historiese fiksie is word dit gegrond op gebeure wat werklik plaasgevind het en plaas dit die roman in konteks. Hoe meer dinge verander hoe meer bly dit dieselfde.