YOUR CART
- No products in the cart.
Subtotal:
R0.00
BEST SELLING PRODUCTS
email us| Contact
A5, 72p. ‘n Moeder se openhartige onthulling.
R70.00
Hierdie boek vertel van die verwarring, frustrasie en hartseer wat volg as ‘n gesonde kind skisofrenie ontwikkel. Aanvanklik was daar ontkenning en woede teenoor God en eers na vyf jaar het die aanvaarding gekom. Saam met die aanvaarding het die behoefte ontstaan om hierdie ondervinding met ander te deel.