haguefirehouse.com deneme bonusu deneme bonusu veren siteler deneme bonusu veren siteler
e-sporhaber.com
antalya escort bayan
alanya escort
korku filmleri
escort istanbul
Deneme bonusu veren siteler Deneme bonusu veren siteler Deneme bonusu veren siteler Deneme bonusu veren siteler Deneme bonusu veren siteler
deneme bonusu veren siteler
matadorbet giriş
bahis siteleri
www sex in marathi

email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

Kolskoot uit die Woord – Smittie Kotzè

A5, 478p.

SKU: ISBN: 978-1-77626-135-2 Categories: ,

R280.00

Kort riglyne of oordenkings as pitkos vir elke dag

Kolskoot uit die Woord is nie ’n tradisionele dagstukkie nie. Kolskoot uit die Woord het toerusting en geestelike groei ten doel. Dit vra dat jy met ’n leerbare gees en die begeerte om elke genoemde teks te lees aanmeld. Kolskoot uit die Woord wil die Woord interessant, eenvoudig en verstaanbaar aanbied sodat jy die heerlikheid an delf in die Woord ontdek. Wandel daagliks in die Woord en gebruik dit as maatstaf vir die lewe. Gehoorsaam God se Woord. Lees dit daagliks, maar die belangrikste is om dit te leef. God Drie-enig verwag niks minder van ons nie. Ek besef meer en meer dat tyd wat ek in die Woord spandeer my help om God se hart te ontdek en my sterk maak om die draaiballe van die lewe te hanteer. Deur tyd in die Woord te spandeer gee jy die Heilige Gees kans om jou in die Waarheid te onderrig en stadig maar seker herskep Hy jou tot dit wat God jou bedoel het om te wees. Deesdae is ek verslaaf aan die Woord. As ek nie tyd in die Woord spandeer het nie voel ek soos ’n drawwer wat sy oggend draf gemis het. Geniet die Woord! Die Woord is vars en lewegewend.

0
YOUR CART
  • No products in the cart.