haguefirehouse.com deneme bonusu deneme bonusu veren siteler deneme bonusu veren siteler
e-sporhaber.com
antalya escort bayan
alanya escort
korku filmleri
escort istanbul
Deneme bonusu veren siteler Deneme bonusu veren siteler Deneme bonusu veren siteler Deneme bonusu veren siteler Deneme bonusu veren siteler
deneme bonusu veren siteler
matadorbet giriş
bahis siteleri
www sex in marathi

email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

Kisklere : Joan van Blommestein

A5, 102p.

SKU: 978-1-928405-83-2 Categories: ,

R100.00

God is oral om ons, ek het egter oogklappe aangehad. Ek het gevoel dat Hy nêrens naby my is nie. Soos die lelike eendjie het ek myself tussen swane die kerk ingewurm. God is Iemand met ‘n bordjie om Sy nek wat lees: “Vir rykes en grênd mense uitsluitlik. Kisklere verpligtend.” Dis wat ek gedink het, as jy nie fancy kerk klere het nie, is jy nie welkom by God nie.
Talle gebeurtenisse in die wêreld van haarkappery het God aan my openbaar. Ja, so tussen die perms en groot hare van die tagtigs. Dit was soos om die blink papiertjie van ‘n “pick a mix chocolate” af te haal en op te Frommel. As jy die papiertjie opfrommel, kan jy nie weer die sjokolade daarmee toe kry nie. ‘n Deeltie steek altyd uit. God is ook so… as hy Homself aan jou openbaar, kan jy nie later sê: “Ek het nie geweet nie.” Mense om my is deur die dood weggeruk… ander het ‘n tweede kans gekry. Moeilike tye trek ons soos ‘n magneet na God toe. Word Jesus dan vir ‘n rukkie ons spaarwiel? Ek was so behep met myself… die dinge van die wêreld was so belangrik dat ek jare vermors het. Wanneer ons aan onsself verslaaf is, is daar bloot nie plek vir God nie. Nietemin het God in afwagting vir my gewag om wakker te word uit my gemakslaap en my kisklere aan te trek.
Van kisklere na ‘n papie wat wag om uit ‘n kokon te kom. Dit neem lank. God is nooit klaar met ons nie. Stadig trek God ons kokon se drade los. Ons kry ons nuwe vorm… soos ons Vader ons sien. Hoe vêr het God jou kokon se drade ontrafel? Dalk is jou kokon nog styf toegedraai. Dalk draai jy nog tussen goue drade wat oral om jou voete lê. Die drade… oortollig en klemmend. Mag God deur hierdie boek die drade van jou kokon op ‘n baie spesiale manier laat loskom.

0