YOUR CART
- No products in the cart.
Subtotal:
R0.00
BEST SELLING PRODUCTS
email us| Contact
A5, 220 p.
R150.00
Prentjies wat ek oor Jesus ronddra
is volgens die Bybel moeilikheid vra
Die verskil wat Hy in my lewe maak
kan ek nie in prentjies sigbaar maak
Dankie in elke soekery dat U my kry
dat U my God wil wees verstom my
Wie is Jesus wat my nog altyd ken
God wie’k in Jesus se sandale erken
Oral ervaar ek God se naby my
is dit hoe Hy sy liefde wys vir my
Dankie vir U by my wees elke keer
ek kan dit nie verprent of beredeneer
hoogstens miskien net sigbaar maak
in hoe my lewe diegene om my raak
Lewe met God is eindelose liefde
daarsonder ’n liefdelose einde