Inspirasies vir Tienermeisies : Wilma de Waal
A6, 62p.
R30.00
Inspirasies vir Tieners is propvol oulike sêgoed vir tienermeisies. Wanneer niemand jou verstaan of dit wat jou ouers sê nie, nie sin maak nie sal hierdie boekie jou vul met positiewe gedagtes en inspirasies van hoop, liefde en vrede. Onthou: Jou omstandighede is nie jou eindpunt nie! Die Beste is oppad!