YOUR CART
- No products in the cart.
Subtotal:
R0.00
BEST SELLING PRODUCTS
email us| Contact
A5, 94p. (verkorte weergawe van sy boek: “Water, bloed en ‘wyn’”)
R80.00
Water, bloed en “wyn” speel ’n baie belangrike rol in die Bybel en dien beide as simboliek en patroon van God se wil en plan vir die mensdom. Daar is ooreenstemmende asook teenstrydige patroon en simboliek wat deur water, bloed en wyn voorgestel word, veral wanneer dit kom by die vraag of “wyn” altyd na alkoholiese wyn verwys.