YOUR CART
- No products in the cart.
Subtotal:
R0.00
BEST SELLING PRODUCTS
email us| Contact
A4, 138p.
R220.00
Wetenskap Ontleed is vir primêre skole ontwikkel om leerders voor te berei vir die IEB kurrikulum wat deur sekondêre skole gevolg word.
Hierdie boek dek die bekendstelling aan relevante terminologie en ‘n breë spectrum wetenskaplike kennis deur middle van teorie en praktiese aktiwiteite.
Die doelwit is om nuwe begrippe en abstrakte konsepte te vereenvoudig om latere toepassing daarvan te vergemaklik.
(Vir groot bestellings: stuur epos na epos@groep7.co.za )