God se genesende krag : Femke Malan
A5, 148p.
R160.00
Hierdie ware verhaal, van hoe ʼn pa en ʼn ma geestelik oorlog gevoer het ten einde fisiese en emosionele genesing te kry van beide hul kinders, sal alle lesers aangryp. Die boek beloof om hoop te bring vir die wat ʼn stryd voer teen siekte sowel as emosionele swaarkry. Hierdie boek kan as handleiding gesien word van hoe God ʼn gesin stap-vir stap kom leer het hoe om oorwinning te kry oor elke uitdaging en struikelblok wat satan op hul pad gebring het. Hierdie gesin se verhaal is ʼn bewys daarvan dat God, wat in ons is, groter is as hy wat in die wêreld is en dat Hy gekom het om die gevangenes te bevry.